Currencies:  

WOORDKUNS

$40.00
Sale: $26.00
Save: 35% off

Hierdie is di Afrikaanse weergawe van die "Word Art" versameling. Ek het gepoog om 'n meer "kuns" gevoel aan die borduurwerk te gee met laer steek digtheid en vryhand omlynings - so moenie dink daar is fout as die lyne nie presies pas nie! Die "hoek" ontwerpe kombineer baie mooi met die blomme om 'n groter prent te skep - ideaal vir kussings, muurbehangsels en enige dekor item.

Daar is 12 ontwerpe vir die 200x140mm raam.

ART, JEF, PES; USB EXP; VIP en VP3 formate om van te kies. 


Please Choose:

DESIGN INFO







Current Reviews: 2

Your IP Address is: 54.156.37.174
machine embroidery designs
SECRETS OF EMBROIDERY